Hierdie webtuiste het nog baie werk en is besig om gefinaliseer te word – intussen kan U maar rondkyk!
Teologie: Geloof en Bybelkunde / Theology: Faith and Biblical Studies
Alles op hierdie webtuiste is verniet.
Teologie: Geloof en Bybelkunde / Theology: Faith and Biblical Studies

Die Skrywes in hierdie webtuiste is gedoen deur Dr Jakes Joubert
Dit behels gedeeltes uit die bybel en belydenis skrifte. Dit is geskryf met die doel om die Bybel gedeeltes vir jonk en oud meer verstaanbaar te maak. Lees gerus en laai af as u die gedeelte wil liasseer.