Alles op hierdie webtuiste is verniet.

Die Skrywes in hierdie Webtuiste word deur Jakes Joubert gedoen.

Dit behels gedeeltes uit die Bybel en Belydenis skrifte. Dit is geskryf met die doel om die Bybelgedeeltes vir jonk en oud meer verstaanbaar te maak. Lees gerus en laai af as jy die gedeelte wil liasseer.